Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING
"Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #11789] Do, 11 Desember 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DIE SON SAK WEG
Ferdi Greyling

Weg van die growwe groen heuwels
van die Oos-Kaap,
ver na die suidweste
lê die Swartberge.

My hart het op 'n tyd daar gewoon.
Maar dit is blote klip en grond, my liefstes,
wat onder die koeëlronde son hoog rys
in die droë Klein Karoo.

Daar verkoop slinkse boere
waatlemoene om aan die lewe te bly.

(CONCEPT - 1996)
Vorige onderwerp: "De aarde van mijn vader kleurt rood" deur LINE CLAEYS
Volgende onderwerp: "Voorskrif" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:34:37 MGT 2024